Kindheidsevangelie van Tomas

Die Kindheidsevangelie van Tomas is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif en handel oor goed wat Jesus in sy kinderjare gedoen en gesê het; vanaf sy vyfde tot sy twaalfde jaar. Die skrywer van die boek is onbekend en daar word vermoed dat die boek tussen 150 en 175 n.C. geskryf is. Dit was oorspronklik in Grieks geskryf maar later na dertien ander tale vertaal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search